| Management number | 231881437 | Release Date | 2026/06/18 | List Price | US$8.62 | Model Number | 231881437 | ||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Category | |||||||||
Timmy en Sonia is twee vrolike lammetjies wat deel is van die Goeie Herder se trop skape. Soos die meeste klein skapies, geniet hulle dit om te speel en ontdek. Kom deel in hulle pret terwyl hulle Bybelse beginsels leer deur elke dag se kaperjolle.Deur hierdie lekker saamleesstories leer kinders kosbare lesse oor die Vrug van die Gees en Spreuke. Elke storie eindig met besprekingsvrae of gedagtes, asook ‘n relevante Bybelvers. Die ideale bron vir gesins-Bybelstudie. Read more
| ASIN | B09WPVGVZ4 |
|---|---|
| ISBN13 | 979-8441439015 |
| Language | Afrikaans |
| Publisher | Independently published |
| Dimensions | 6.14 x 0.44 x 9.21 inches |
| Item Weight | 7.7 ounces |
| Print length | 104 pages |
| Publication date | March 28, 2022 |
If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.
Correction Request Form